Vir Ruan Kruger het 'n droom waargeword met die kans om sy musiek saam met ander groot name uit te gee. Vir Ruan Kruger het ...
Dié drie passievolle kunstenaars leef hul liefde vir musiek uit in alternatiewe Afrikaans. Hulle maak “jou pa se musiek”, ...
VIR Lemarsh Hendricks, beter bekend as Marshin, van Strand is musiek so persoonlik soos haar wandel met God. Dis haar ...
Tydens 'n optrede by Afrikaans is Groot het 'n gemaskerde sanger, Jakkals Vibes, se lied 'Heeltemal Stom' opgetree.
Vegkop-stadion in Windhoek is Saterdag op horings geneem met die derde Liefde by die Nam-musiekfees, waar Namibiërs die room van Afrikaanse musiek en selfs die verskuilde musiektalent van komediant en ...
VITO HEYN (30), beter bekend as V.I.T.O, is ’n ou­tjie vannie platteland wat bekendheid verwerf het met sy eie styl van musiek, Nam-Afrikaanse rap. “Hulle weet wie dit is” – die rympie waarmee elk van ...
MOSSELBAAI VERMAAKNUUS - Verlede maand het kunstenaars saamgekom by ReedValley vir Pennies op die Spoor - 'n viering van die bekende liedjieskrywer Stef Kruger se bydrae tot Afrikaanse musiek, in eer ...
MOSSELBAAI NUUS - Pennies op die spoor is 'n viering van die musiekerfenis van een van Afrikaans se grootste liedjieskrywers, Stef Kruger. Die vertoning spog met die talente van Blackie Swart, Jannie ...
Booking Website: http://www.casatoscana.co.za/index.php/events/die-blou-hond-shows/415-kerslig-kuier-met-koos-kombuis Kom kuier saam onder die sterre by Kerslig Kuier ...
AFRIKAANSE musiek het die afgelope naweek geskiedenis gemaak toe die vyf top-albums in die weeklikse Suid-Afrikaanse Top 20 op RSG almal Afrikaans was. Dit is volgens RSG se statistieke die eerste ...
NASIONALE NUUS - Vandag (8 Mei) is dit presies 100 jaar sedert Afrikaans amptelik as landstaal erken is – en die hele land is uitgenooi na die verjaarsdagpartytjie! Van Pretoria tot die Paarl, van die ...